![MA, 3 KINDERS BESEER IN BOTSING](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/ER24-8-150x150.jpg)
‘n Vrou is dood en haar drie kinders, onder wie ‘n een jaar oue kleuter, het
verskeie beserings opgedoen in ‘n botsing reg van voor tussen twee voertuie op die N12 buite Potchefstroom in Noordwes.
Een van die voertuie is in die veld langs die pad gekry.
‘n Woordvoerder van ER24, Werner Vermaak, sê die een persoon wou nie na ‘n hospitaal geneem word nie, maar die ander beseerde is wel hospitaal toe geneem.
Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.
The post MA, 3 KINDERS BESEER IN BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.