Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAUK: ONDERSOEK MET 3 DAE VERTRAAG

$
0
0
SAUK: ONDERSOEK MET 3 DAE VERTRAAG

Die hervatting van die parlementêre ad hoc-komitee se ondersoek na die geskiktheid van die SAUK-raad is met drie dae vertraag.

Lede van die komitee sou môre die getuienis aangehoor het van twee voormalige voorsitters, Ben Ngubane en Ellen Tshabalala, maar Ngubane het die komitee gevra vir meer tyd om hom voor te berei.

Volgens die voorsitter van die komitee, Vicent Smith, is die komitee, ondanks die vertraging, steeds vol vertroue om sy verslag voor die sperdatum op 15 Februarie te voltooi.

The post SAUK: ONDERSOEK MET 3 DAE VERTRAAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!