Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PAAIE GESLUIT IN KRUGERWILDTUIN WEENS REëN

$
0
0
PAAIE GESLUIT IN KRUGERWILDTUIN WEENS REëN

Grondpaaie suid van die Sabie-rivier in die Krugerwildtuin is tot verdere kennisgewing gesluit ná swaar reën oor die suidelike dele van die wildtuin.

Die woordvoerder van die wildtuin, William Mabasa, sê die paaie sluit in dié tussen Skukuza en Malelane en Pretoriuskop.

Die paaie sal gesluit bly totdat die water van die Sabie-rivier sak.

The post PAAIE GESLUIT IN KRUGERWILDTUIN WEENS REëN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!