Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

REëN VEROORSAAK OORSTROMINGS, ONTWRIGTING OP PAAIE

$
0
0
REëN VEROORSAAK OORSTROMINGS, ONTWRIGTING OP PAAIE

Die vreugde oor die goeie reën oor groot dele van die land word getemper deur
lewensverlies en verskeie oorstromings.

Die reën veroorsaak ook ontwrigting op paaie waar duisende motoriste op pad is huis toe voor die skole vandeesweek heropen.

In Limpopo het vier mense die naweek verdrink – twee in die Limpoporivier naby Musina en twee ander op Dennilton.

‘n Woordvoerder van die polisie, Motlafela Mojapelo, sê mense moet nie probeer om riviere in vloed oor te steek nie.

The post REëN VEROORSAAK OORSTROMINGS, ONTWRIGTING OP PAAIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!