Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PETER SARSTEDT OP 75 OORLEDE

$
0
0
PETER SARSTEDT OP 75 OORLEDE

Die Britse sanger en liedjieskrywer, Peter Sarstedt, is in die ouderdom van 75
jaar oorlede.

Hy het bekendheid verwerf met sy liedjie, Where do you go to my Lovely?

Dit was in 1969 vier weke lank die top treffer in Brittanje en in baie ander lande ook die nommer een liedjie.

Sarstedt het die afgelope ses jaar met ‘n langtermyn-siekte geworstel voordat hy oorlede is.

The post PETER SARSTEDT OP 75 OORLEDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!