‘REËN BEMOEILIK VULLISVERYDERING’
Vulliseverwyderig in veral die noorde van Bloemfontein word volgens die Mangaung Metro-munisiplaiteit gekniehalter ná die afgelope week se reën in die stad. Dit is volgens die metro se algemene hoof...
View Article“WATERVLAKKE IS STABIEL”
Die departement van Water en Sanitasie sê hy is tevrede met die watervlakke van die land se opgaardamme hoewel dit laer as is as ’n jaar gelede. Woordvoerder Sputnik Ratau sê die nasionale watervlakke...
View ArticleBRANDSLANERS NOG BY SOMERSET-WES
Die Stad Kaapstad sê brandbestrydingspanne het die afgelope net meer as 48 uur ongeveer ‘n honderd bos- en veldbrande bestry. Volgens die jongste berigte is talle brandslaners nog by Somerset-Wes...
View ArticleGENERAAL HERBEVESTIG LOJALITEIT AAN PRESIDENT JAMMEH
Gambië se leërhoof, luitenant-generaal Ousman Badjie, het sy lojaliteit aan president Yahya Jammeh herbevestig ondanks die bedreiging van militêre ingryping deur die ekonomiese gemeenskap van...
View ArticleOPGAARDAMME ‘STABIEL’, MAAR…
Die departement van Water en Sanitasie sê hy is tevrede met die watervlakke van die land se opgaardamme hoewel dit laer as is as ’n jaar gelede. Woordvoerder Sputnik Ratau sê die nasionale watervlakke...
View ArticleBINNELAND SE ‘BEKERS LOOP OOR’
Goeie reën het sedert die naweek oor sentraal-Suid-Afrika broodnodige verligting aan droogtegeteisterde gebiede gebring. Die jongste reënvalsuiwers deur die Suid-Afrika weerdiens toon soveel as 18 mm...
View Article“ESKOM MAG KRAG AFSNY”
In die Hooggeregshof in Pretoria is beslis dat Eskom die kragtoevoer na sewe munisipaliteite in Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap mag afsny weens die wanbetaling deur munisipaliteite. ‘n Aansoek...
View ArticleSOMERSET-WES: 40% VAN WYNPLAAS AFGEBRAND
Sowat 40% van Anglo American se 300 jaar oue Vergelegen-wynplaas by Somerset-Wes is reeds in die reusebrand in die Helderberg-kom afgebrand. Die plaasbestuurder, Don Tooth, het aan News24 gesê die...
View ArticleTRANSITOROOFTOG: VALKE OPSOEK NA ROWERS, KAPERS
Die Valke in KwaZulu-Natal soek nog na ’n bende transitorowers en kapers wat onder meer twee polisielede tydens ‘n jaagtog ná ‘n transitorooftog gewond het. Volgens ‘n verklaring is een van die mans,...
View ArticleSA BEKLINK REEKS
Suid-Afrika het Sri Lanka in die tweede toets op Nuweland in Kaapstad met 282 lopies verslaan. Sri Lanka, wat vanoggend op dag vier sy tweede beurt op 130 vir vier hervat het, is vir 224 lopies...
View ArticleEERSTE CHRISTELIKE INHULDIGING IN VSA SE GESKIEDENIS VIR TRUMP
Donald Trump sal die eerste president in die geskiedenis van Amerika wees wat ‘n Christelike inhuldiging sal hê. Die aangewese president het aangekondig dat ses Christelike persoonlikhede toesprake en...
View ArticleKOEBERG-NATUURRESERVAAT BRAND OOK
‘n Veldbrand het laat gister in die Koeberg-natuurreservaat tussen Melkbosstrand en die Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad uitgebreek. Die woordvoerder van die stad se brand-en- reddingsdienste, Theo...
View ArticleVERJAARDAGVIERING: ANC WIL ORLANDO-STADION VOLPAK
Die ANC werk hard daaraan om die Orlando-stadion in Soweto volgepak te kry vir Sondag se 105de verjaardagvieringe van die party. Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het gister in Centurion...
View ArticlePAROOL VIR MAAROHANYE STUUR “VERKEERDE BOODSKAP” UIT
Die Justice Project SA (JPSA) sê die vrylating op parool van die kwaito-sanger, Molemo “Jub Jub” Maarohanye en sy mede-beskuldigde, Themba Tshabalala, stuur ’n verkeerde boodskap oor padveiligheid uit....
View ArticleROSESTAD BIED DAG VAN DANKSEGGING (11 Jan)
Met die binneland se bekers wat oorloop van broodnodige reën, bied Radio Rosestad Woensdag 11 Januarie ‘n Dag van Danksegging aan om dankie te se vir God se genade wat Hy oor ons uitstort. Gedurende...
View Article“ONS WIL NIE DIE KRAG AFSNY NIE MAAR ONS MOET”
Eskom sê verbruikers wat ongelukkig is oor hul munisipaliteite, moet hulle tot die hof wend om die munisipaliteite verantwoordbaar te hou. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat...
View Article5 IN HOF VIR POLISIEMAN SE MOORD
‘n Tienerseun, twee mans en twee vroue sal na verwagting vandag in die Atlantis-landdroshof verskyn in verband met die moord op ‘n polisiebeampte van Malmesbury, adjudank-offisier Dion Dumas. Die...
View ArticleMINISTER WEER ONDERVRA
Die Israelse polisie het die eerste minister, Benjamin Netanyahu, vir ‘n tweede keer ondervra as deel van ‘n ondersoek in verband met bewerings van korrupsie. Hy is gister by sy huis in Jerusalem vyf...
View ArticleDIE PRODUKTIEFSTE LAND IN DIE WêRELD
Luxemburg is volgens ’n opname wat in 2015 deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling gedoen is, die produktiefste land in die wêreld. Die tydskrif Time berig dat dié land ’n...
View ArticleINWONERS GEMAAN OM WATER SPAARSAMIG TE GEBRUIK
Die Vrystaatse departement van waterwese en sanitasie het inwoners gemaan om steeds water spaarsaam te gebruik al het goeie reën die afgelope ruk in die provinsie voorgekom. Netwerk24 berig volgens...
View Article