Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TRANSITOROOFTOG: VALKE OPSOEK NA ROWERS, KAPERS

$
0
0
TRANSITOROOFTOG: VALKE OPSOEK NA ROWERS, KAPERS

Die Valke in KwaZulu-Natal soek nog na ’n bende transitorowers en kapers wat onder meer twee polisielede tydens ‘n jaagtog ná ‘n transitorooftog gewond het.

Volgens ‘n verklaring is een van die mans, wat vermoedelik gister by ’n rooftog by die Nyala-winkelsentrum in KwaMashu betrokke was, reeds in hegtenis geneem.

Drie veiligheidswagte wat besig was om kitsbanke by die winkelsentrum met geld te laai, is oorval en van hul vuurwapens, asook vyf houers met geld, beroof.

Die rowers het ook ’n ongemerkte polisievoertuig gekaap.

Die gesteelde geldhouers is teruggevind.

The post TRANSITOROOFTOG: VALKE OPSOEK NA ROWERS, KAPERS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!