Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BINNELAND SE ‘BEKERS LOOP OOR’

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Binneland juig oor reën 1

Goeie reën het sedert die naweek oor sentraal-Suid-Afrika broodnodige verligting aan droogtegeteisterde gebiede gebring.

Die jongste reënvalsuiwers deur die Suid-Afrika weerdiens toon soveel as 18 mm reën Woensdag in Bloemfontein se middestad gemeet is.

Reën het ook verligting in die Noordkaap gebring waar Kathu 54 mm en Kuruman Woensdag 32 mm rëen gemeet.

In die Wes-Vrystaat het Henneman en Welkom onderskeidelik 24 mm en 28 mm gemeet.

In Wepener in droogtegeteisterde Suid-Vrystaat het 25 mm geval.

Nog reën voorspel

Die Weerdiens sê swaar reënneerslae met fratsvloede word vandag verwag oor die westelike dele van die Noord-Wes provinsie, die noordoostelike dele van die NoordKaap en die westelike dele van die Vrystaat.

Accuweather voorspel dat donderstorms nog tot Saterdag ir die Rosestad verwag word.

Hier is ‘n versameling van foto’s van reën oor die binneland:

Click to view slideshow.

 

The post BINNELAND SE ‘BEKERS LOOP OOR’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!