Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OPGAARDAMME ‘STABIEL’, MAAR…

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus OPGAARDAMME 'STABIEL', MAAR...

Die departement van Water en Sanitasie sê hy is tevrede met die watervlakke van die land se opgaardamme hoewel dit laer as is as ’n jaar gelede.

Woordvoerder Sputnik Ratau sê die nasionale watervlakke is stabiel en bokant 60 %.

“Die departement hoop ook die reën wat van nou af tot April in die vooruitsig gestel word, die nasionale vlak tot bo die 62 %-merk sal lig”

Die vlak van die Vaaldam het tot 44, 5 % gestyg, maar waterbeperkings in die dam se voorsieningsgebied sal steeds geld om water vir die winter te spaar.

 

Rosestad 100.6 Help Spaar 5Vlakke van damme in Vrystaat bly laag

Die Krugersdriftdam buite Bloemfontein se vlak bly laag op 10, 1 % die afgelope week, maar dit is aansienlik meer as die 5,3  % ‘n jaar gelede.

Ook die Knelpoortdam is 7 % voller as ‘n jaar gelede en staan tans op 39,7 %

Die lae vlakke van die damme sal moontlik daartoe lei dat waterbesparingsmaatreëls wat tans in die Mangaung Metro geld nie vinnig afgeskaf sal word nie.

Rosestad 100.6 Nuus Damme Januarie 2017

Inligting deur www.dwaf.gov.za

The post OPGAARDAMME ‘STABIEL’, MAAR… appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!