Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ESKOM MAG KRAG AFSNY”

$
0
0
"ESKOM MAG KRAG AFSNY"

In die Hooggeregshof in Pretoria is beslis dat Eskom die kragtoevoer na sewe munisipaliteite in Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap mag afsny weens die wanbetaling deur munisipaliteite.

‘n Aansoek deur AfriForum en Afrisake om Eskom te keer om dit te doen, is deur regter Hans Fabricius met koste van die hand gewys.

Hy het in sy uitspraak gesê munisipaliteite moet volhoubaar dienste lewer en hulle moet hul begrotings en beplanningsprosesse struktureer.

Die betrokke munisipaliteite skuld Eskom miljoene rande.

The post “ESKOM MAG KRAG AFSNY” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!