Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ROSESTAD BIED DAG VAN DANKSEGGING (11 Jan)

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Dag van Danksegging 3

Met die binneland se bekers wat oorloop van broodnodige reën, bied Radio Rosestad Woensdag 11 Januarie ‘n Dag van Danksegging aan om dankie te se vir God se genade wat Hy oor ons uitstort.

Gedurende die verloop van die dag sal spesiale dankdienste uitgesaai word.

Skakel gerus op die volgende tye in om deel te wees van hierdie dag en dankie te sê:

05:30-Ds Johan David, NG Kerk Bloemfontein-Wes
07:30-Pastoor Bernard van der Vlies, Volle Evangeliekerk Fichardtpark
09:00-Ds Berg Müller, NG Kerk Wilgehof
13:05-Ds Zak Scholtz, Gereformeerde Kerk Bloempark
15:30-Ds Horace van Coller, NG Kerk Dewetsdorp
18:30-Ds Stephan van Heerden, NG kerk Bloemfontein-Noord (Klipkerk)
21:00-Pastoor Neville Goodchild, Lewende Woord Gemeente

 

The post ROSESTAD BIED DAG VAN DANKSEGGING (11 Jan) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!