Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ONS WIL NIE DIE KRAG AFSNY NIE MAAR ONS MOET”

$
0
0
"ONS WIL NIE DIE KRAG AFSNY NIE MAAR ONS MOET"

Eskom sê verbruikers wat ongelukkig is oor hul munisipaliteite, moet hulle tot die hof wend om die munisipaliteite verantwoordbaar te hou.

Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat Eskom sy kragvoorsiening aan agt munisipaliteite mag afsny weens miljoene rande se agterstallige skuld.

Eskom-woordvoerder Matshela Koko sê hulle wil nie graag die krag afsny nie, maar het nie juis ‘n keuse nie weens die skuld wat al groter word.

The post “ONS WIL NIE DIE KRAG AFSNY NIE MAAR ONS MOET” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!