Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

CECIL DIE LEEU: AANKLAGTE TERUGGETREK

‘n Hof in Zimbabwe het die aanklagte teen die beroepsjagter, Theo Bronkhorst, teruggetrek. Hy het die Amerikaanse tandarts, Walter Palmer, wat Cecil die leeu in Zimbabwe tydens ’n jagtog doodgeskiet...

View Article


“MADONSELA MOET OPHOU”

Die Presidensie sê die voormalige Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, moet ophou om haar uit te laat oor die verslag oor staatskaping, omdat sy geen verdere rol in die proses te speel het...

View Article


FRANSMAN GESKORS VIR 5 JAAR

Die geskorste ANC-voorsitter in die Wes-Kaap, Marius Fransman, sê ‘n groep binne die party het seker gemaak dat hy uitgeskop word voor aanstaande jaar se verkiesingskonferensie van die party. Die ANC...

View Article

VROU VERMIS; VOERTUIG DEUR VLOEDWATER WEGGESLEEP

Polisieduikers en nooddienswerkers van die Tshwane-metro in Pretoria is besig met ‘n soek- en reddingsoperasie nadat ‘n vrou vermis geraak het toe haar voertuig deur vloedwater van die Apiesrivier...

View Article

3 VERMEENDE VERKRAGTERS ONTSNAP

Drie vermeende verkragters het gistermiddag uit die polisieselle in Phalaborwa in Limpopo ontsnap. Die polisie se luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe sê die drie mans het glo polisielede oorrompel toe...

View Article


Koop en Verkoop – 11 Nov 2016

POSTE EN BETREKKINGS ‘n Bestuurder met kode 10 bestuurslisensie word dringend benodig. Skakel asseblief vir Terry by 0834096514. Soek oggendpos vir ‘n man, pensioenaris, ondervinding in petroleum...

View Article

6,2 AARDBEWING TREF ARGENTINIë

‘n Aardbewing wat 6,2 op die Richterskaal gemeet het, het gistermiddag die noordwestelike dele van Argentinië getref. Volgens die Amerikaanse Geologiese Instituut is daar nog geen berigte van skade...

View Article

TRUMP GAAN ONWETTIGE IMMIGRANTE DEPORTEER

Die verkose Amerikaanse president, Donald Trump, sê tussen twee- en driemiljoen onwettige immigrante sal uit die VSA gedeporteer word nadat hy die presidentskap begin volgende jaar oorgeneem het. Trump...

View Article


MANTASHE REAGEER OP MALEMA SE UITLATINGS

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het op uitlatings van die EFF-leier, Julius Malema, gereageer waarin Malema beweer dat Mantashe hom gevra het om druk op president Jacob Zuma te plaas om...

View Article


5 ONTSNAP UIT MUSINA-POLISIESELLE

Vyf verhoorafwagtende gevangenes het Saterdagaand uit die Musina-polisieselle in Limpopo ontsnap. Die vyf mans wat weens moord, huisbraak en verkragting aangehou was, is almal van Zimbabwe. Die polisie...

View Article

BAFANA BAFANA SE HOOFAFRIGTER GESKORS

Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, Safa, het Bafana Bafana se hoofafrigter, Shakes Mashaba, onmiddellik geskors. Mashaba sal nie by die span aansluit op hul reis na Mosambiek nie. Safa het besluit...

View Article

MALEMA WEER IN HOF

Die EFF-leier, Julius Malema, verskyn vandag weer in Bloemfontein in die hof nadat hy daarvan aangekla is dat hy mense aangemoedig het om grond onwettig te beset. Netwerk24 berig EFF-lede sou...

View Article

GIFKOMPLOT: ZUMA SE VROU ‘N VERDAGTE

Een van pres. Jacob Zuma se vroue is formeel deur die nasionale vervolgingsgesag, die NVG, ingelig dat sy ’n verdagte is in ’n vermeende komplot om hom te vermoor. Nompumelelo Ntuli is in Januarie...

View Article


HOOF VAN NSFAS VERSKYN VOOR KOMMISSIE

Die uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente, Msulwa Daca, sal na verwagting voor die kommissie van ondersoek oor gratis hoër onderwys verskyn wanneer die openbare verhoor...

View Article

DIEREMISHANDELING: 93 KATTE VERWYDER VAN BFN HUIS

‘n Bloemfonteinse vrou is van dieremishandeling aangekla nadat die Dierebeskermingsvereniging 93 katte uit haar huis in Wilgehof verwyder het. Volgens DBV-woordvoerder, Reinet Meyer, het die vrou...

View Article


GROOTSTE SUPERMAAN IN JARE

Die grootste, mooiste en helderste supermaan in jare sal vanaand in Suid-Afrika te sien wees. Volgens die Amerikaanse Ruimteagentskap (Nasa) is dit die eerste keer sedert 1948 dat die maan so na aan...

View Article

MAN GEARRESTEER VIR ONWETTIGE BEDRYF

‘n Man wat na bewering ’n onwettige onderneming vir lisensiëring en polisieklaring bedryf het, is gister by sy huis in Belhar in die Wes-Kaap in hegtenis geneem. Die Valke se woordvoerder, kaptein...

View Article


DONDERSTORMS, SWAAR REëN WORD VERWAG

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel weer hewige donderstorms en swaar reën vir vanmiddag en vanaand oor die noorde van die Vrystaat, dele van Gauteng, Limpopo, die hoëveld in Mpumalanga en die...

View Article

MALEMA SE BESTUURDER GEARRESTEER VIR SPOED

Die bestuurder van die Julius Malema het glo vanoggend weggejaag van verkeersowerhede nadat hy die spoedgrens in ‘n spoedlokval op die N1 buite Parys oortree het. Na berig word het dié EFF-leier se...

View Article

MALEMA SE SAAK UITGESTEL

Die saak teen die EFF-leier, Julius Malema, wat vanoggend in Bloemfontein in die hof verskyn het omdat hy mense aangemoedig het om grond onwettig te beset, is tot 5 Junie aanstaande jaar uitgestel. Hy...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live