Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GROOTSTE SUPERMAAN IN JARE

$
0
0

Die grootste, mooiste en helderste supermaan in jare sal vanaand in Suid-Afrika te sien wees.

Volgens die Amerikaanse Ruimteagentskap (Nasa) is dit die eerste keer sedert 1948 dat die maan so na aan die aarde sal wees.

Die supermaan sal eers weer op 25 November 2034 plaasvind.

Die maan sal vanaand net meer as 356 500 kilometer van die middel van die aarde af wees en dit sal lyk of dit 14% groter en 30% helderder as gewoonlik is.

The post GROOTSTE SUPERMAAN IN JARE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!