Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DIEREMISHANDELING: 93 KATTE VERWYDER VAN BFN HUIS

$
0
0

‘n Bloemfonteinse vrou is van dieremishandeling aangekla nadat die Dierebeskermingsvereniging 93 katte uit haar huis in Wilgehof verwyder het.

Volgens DBV-woordvoerder, Reinet Meyer, het die vrou aanvanklik rondloper-katte ‘n tuiste gebied voordat dit hand uitgeruk het.

Verskeie katte is in een vertrek aangetref, waarvan meeste infeksies gehad het.

Die eienaar kon nie enige mediese rekords toon nie, terwyl die katte ook nie vir hondsdolheid inenting ontvang het nie.

Volgens Meyer is sommige wilde katte in hokke buite die huis aangehou omdat hulle nie met die mak katte oor die weg gekom het nie.

The post DIEREMISHANDELING: 93 KATTE VERWYDER VAN BFN HUIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!