Die uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir studente, Msulwa Daca, sal na verwagting voor die kommissie van ondersoek oor gratis hoër onderwys verskyn wanneer die openbare verhoor vanoggend in Centurion hervat word.
‘n Woordvoerder van die kommissie, Musa Ndwandwe, sê hulle het die hele week op sy gesit om kwessies rakende die befondsing van klasgeld te bespreek.
Ndwandwe sê Daca sal na verwagting twee dae lank getuig voordat die kommissie die NSFAS-voorsitter, Sizwe Nxasana, roep.
The post HOOF VAN NSFAS VERSKYN VOOR KOMMISSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.