Die verkose Amerikaanse president, Donald Trump, sê tussen twee- en
driemiljoen onwettige immigrante sal uit die VSA gedeporteer word nadat hy die presidentskap begin volgende jaar oorgeneem het.
Trump het in ‘n onlangse onderhoud gesê onwettige immigrante met kriminele rekords sal gevange geneem of gedeporteer word.
The post TRUMP GAAN ONWETTIGE IMMIGRANTE DEPORTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.