Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MANTASHE REAGEER OP MALEMA SE UITLATINGS

$
0
0

Die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het op uitlatings van die EFF-leier, Julius Malema, gereageer waarin Malema beweer dat Mantashe hom gevra het om druk op president Jacob Zuma te plaas om die kernkragtransaksie met Rusland te laat vaar.

Malema het die bewering in ‘n onderhoud met die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, gemaak.

In ‘n onderhoud met die SAUK het Mantashe toegegee dat hy met die EFF-leierskap gesprek gevoer het om ‘n koalisie met die party na die munisipale verkiesing vanjaar te vorm.

Hy ontken egter dat hy eise aan die EFF gestel het.

The post MANTASHE REAGEER OP MALEMA SE UITLATINGS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!