POSTE EN BETREKKINGS
‘n Bestuurder met kode 10 bestuurslisensie word dringend benodig. Skakel asseblief vir Terry by 0834096514.
Soek oggendpos vir ‘n man, pensioenaris, ondervinding in petroleum bedryf en bestuur (30 jr). Skakel 0832693068.
Benodig plaaslike hersteller van klaviere Baie dankie. James Pretorius 074 602 4991.
Gladys soek asb drie dae werk vir Maandae, Woensdae en Vrydae. Skakel 078 644 1307
Ek is opsoek na sweiswerk, drywerspos of n werktuigkundige pos. Het n kode 10 en my ambag is n boilermaker en is 28. Kontak 0842487082
_______________________________________________________________________________________________
VERKOPE
Ek het die volgende te koop aan te bied.
Southern Cross turbo 2200 grassnyer (Elektries) nog baie goeie toestand, slegs meenthuis gras gesny R 1500
Ek is ook op soek na n vlakskaaf (die wat op n tafel is) As iemand dalk wi ruil
Groete Louis Cloete 071 463 1016
Adverteer asseblief te koop: Rolstoel. Splinternuut en nooit gebruik nie. R2800
Kontak Nico by 083 257 5383
1x Pragtige staal dubbelbed met matras in uitstekende kondisie @ R1 500 1x Goeie staal enkelbed met matras in uitstekende kondisie @ R850
Lizette 0722661935
Yskas/vrieskas te koop in goeie toestand vir R1500.00 onderhandelbaar.
Bly in Welkom
Dankie Kontaknr – 0846101679
N splinternuwe lig, vir n BMW E39 model beskikbaar teen R4000.00 of onderhandelbaar,hy is gewoonlik R6000.00 .
Model 1997 tot 2000 fitted
Hy is nog in sy gekoopt boks beskikbaar. Dis n linkers voor volledige headlight unit.
Skakel 084 826 0661 of stuur n SMS as julle my nie in die hande kry nie.
Te koop: woonwa Porta Potti te koop vir R600, woonwa kant spieels vir motor R280 asook dubbelkajuit bakkieseil 1.8 m x 1.62m nog nuut in sy verpaking R1500. Skakel 072 712 7715
Linda het ‘n groot Westpoint skottelgoedwasmasjien vir R700 of naaste aanbod, nuwe 1000 stuk legkaart vir R60 en ‘n Hoovermatic wasmasjien vir R400. Skakel haar 051 436 3464
Groot aap Voeltjie Hok te koop. Mates 1 meter by 600 en staan 1,78 meter van grond af. Met speelgoed en bakke. R2800 onderhandelbaar. Skakel Marilize by 0764130633
Te koop: Die dokters boek “KOSSE WAT HEEL” teen R190. Skakel 0832254568
2 SIT PLEK EHKE HOUT BANK EIK OP GE STOP RI2OO ONDER HANDEL BAAR HI FI RADIO VAT 2 TAPES EN 5 CD’S R5OO BAIE DANKIE MEV SMITH KONTAK NR CELL O834896363
Verkoop: Boks hekelgare en wol vir R500.00. Boks klere grote vanaf 36 vir R 200.00. Ek het nog die kumoud vir R 500.00. My kontak nommer 083 384 1415. Mev Schoeman
Koop en verkoop no 2 het n piesang boom en n palm boom te koop R800,00. Skakel 072 735 4815
EK WIL GRAAG N 2 SIT PLEK EIKE HOUT BANK UERKOOP DIK OP GESTOP LYK OF JY SO IN HOM WEG SAK R I2OO PRYS ONDER HANDEL BAAR. KONTAK PERSOON CECIL CELL NO O62688I998 BAIE DANKIE MEV SMITH
VERKOOP. Donker blou OUTBACK 18 spoed mans bergfiets vir R300 o.n.a my naam is Roelof my nr is 0619919680 baie dankie
EK HET 500 X 300 MM VISTANK VOLLEDIG VIR 150 RAND DAN 2 STELLE ROLBALLE IN LEER SAKKE VIR 300 RAND EEN CLOCK RADIO MET N CD SPELER VIR 100 RAND KONTAK NR 0834799649
Outydse slaap kamer stel bal en klou spiel kop en end bed kasie rand 4500 onderhandelbaar. Skakel 073 902 1535
______________________________________________________________________________
OPSOEKE
ek is op soek na n rystoel ver my ma, ek wil net nie so baie betaal vir die rystoel nie, asb, jy kan my komtak, by 0726554922
Ek is dringend opsoek na n Daihatsu Charade 83/85 model se hubs voor links en regs, as iemand my kan help kan u my kontak by tel: 060 492 1303.
op soek na n ligte motor voertuig tussen 15000R en 20000 rand skakel 0721413757
Goeie dag, ek is opsoek na n distrubitor vir n Mazda 626, 2liter, 1997. FS engine. Te ruil vir kontant. Dankie 071 224 4457
Ek soek n ronde gebreekte blom bak al is dit net die helfte van die bak skakel aub 079 504 8873 baiedankie
KOOP en VERKOOP – goeie dag. Ek is opsoek na n JF hoerskool skoolbaadjie asb. 0768205165 Baie dankie
Opsoek na ou bakstene . Opsoek na klein yskas . Hoef nie mooi te wees maar moet werk teen n goedkoop prys Suzette 0836130128
The post Koop en Verkoop – 11 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.