Drie vermeende verkragters het gistermiddag uit die polisieselle in Phalaborwa in Limpopo ontsnap.
Die polisie se luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe sê die drie mans het glo polisielede oorrompel toe hulle aandete bedien het.
Die ontsnaptes het ook die polisielede se vuurwapens afgevat.
The post 3 VERMEENDE VERKRAGTERS ONTSNAP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.