Polisieduikers en nooddienswerkers van die Tshwane-metro in Pretoria is besig met ‘n soek- en reddingsoperasie nadat ‘n vrou vermis geraak het toe haar voertuig deur vloedwater van die Apiesrivier meegesleur is.
Dit het gisteraand gebeur. Woordvoerder Johan Pieterse sê die vrou se voertuig is vanoggend omstreeks negeuur gevind.
The post VROU VERMIS; VOERTUIG DEUR VLOEDWATER WEGGESLEEP appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.