Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MALEMA SE SAAK UITGESTEL

$
0
0

Die saak teen die EFF-leier, Julius Malema, wat vanoggend in Bloemfontein in die hof verskyn het omdat hy mense aangemoedig het om grond onwettig te beset, is tot 5 Junie aanstaande jaar uitgestel.

Hy het ná die tyd aan ondersteuners gesê hy het nie in Newcastle vir die slagting van witmense gevra nie, maar as hy wil sal hy, want witmense het swartmense vermoor.

Malema het gesê hy is nie een vir versoening nie, maar vir geregtigheid en daar kan geen geregtigheid wees voordat die grond nie aan swartmense teruggegee is nie.

Die motorbestuurder van Malema wat vanoggend glo weggejaag toe hulle in ‘n spoedlokval op die N1 buite Pary, is intussen voorgekeer.

Hy het na bewering teen 187 kilometer per uur gejaag.

Hy is op Trompsburg in hegtenis geneem waarna Malema glo self na Bloemfontein gery het.

The post MALEMA SE SAAK UITGESTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!