RENOSTERHORINGS: MAHLOBO VRA VIR ONDERSOEK
Die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, het die polisiekommissaris in Mpumalanga gevra om die bewerings wat in ’n Al Jazeera-dokumentêr gemaak word oor sy beweerde verbintenis met die...
View Article“KRAGVOORSIENER GAAN IN KRISIS DOMPEL”– NUM
Die vakbond, NUM, sê die bedanking van Eskom se bestuurshoof, Brian Molefe, gaan die kragvoorsiener in ‘n krisis dompel. Woordvoerder Livhuwani Mamburu sê Molefe se bedanking ná die bekendmaking van...
View ArticleGEMEENSKAPSLEDE TREK ROWER VAS
Een verdagte is deur gemeenskapslede vasgetrek en die polisie soek na nog drie vermeende rowers wat gister ’n winkel op Despatch in die Oos-Kaap beroof het. Die polisie se kaptein Gerda Swart sê die...
View ArticleKoop en Verkoop – 14 Nov 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ek is n gekwalifiseerde sweiser wat opsoek is na werk kan onmiddelik begin kontak my by 0722282563 KOOP EN VERKOOP, POSTE. EK DANIE IS OPSOEK NA WERK, SOEK BAKKERY WERK OF...
View ArticleINWONERS VAN SA IS ONTEVREDE
Byna ‘n driekwart van Suid-Afrika se inwoners is ontevrede met die rigting waarin die land beweeg. Dit volgens die bevindings in ’n navorsingsverslag van die gesaghebbende Pew-navorsingsentrum in...
View Article20 KLAGTES VAN ONDERWYSERS MET VERVALSTE KWALIFIKASIES
Altesaam 20 klagtes is die afgelope jaar ontvang van onderwysers wat met onwettige en vervalste kwalifikasies skoolgehou het. Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (Saro), Rej...
View ArticleRAAD VAN UWK GAAN ONDERSOEK WORD
Die raad van die Universiteit van Wes-Kaapland gaan deur die Openbare Beskermer ondersoek word nadat klagtes oor wanbestuur teen sekere raadslede ingedien is. UWK-woordvoerder Luthando Tyhalibongo sê...
View ArticleSA JAGTERS VRA VIR ONDERSOEK NA MAHLOBO
Die Suid-Afrikaanse jag- en bewaringsorganisasie, SA Jagters, het gevra vir ‘n dringende ondersoek na bewerings dat die minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, en ander amptenare bande het met...
View Article“AFRIKANERS, DIE EFF KOM VIR JULLE”– MALEMA
Die EFF-leier, Julius Malema, het Afrikaners gewaarsku dat die EFF vir hulle gaan kom vir hulle grond en dat hy nie kan waarborg wat gaan gebeur as dit nie aan hulle teruggegee word nie. Netwerk24...
View ArticleRENTEKOERSE GAAN DALK VERHOOG
Die Reserwebank sal dalk rentekoerse moet verhoog te midde van hoër inflasieverwagtinge weens die swakker rand. Inflasieverwagtinge het tot 6,6% gestyg sedert die verkiesing van Donald Trump as...
View ArticleNVG SAL BESLUIT NEEM OOR FRANSMAN
Die Nasionale Vervolgingsgesag sal binne twee weke besluit of hy die geskorste voorsitter van die Wes-Kaapse ANC, Marius Fransman, van seksuele teistering gaan aankla of nie. Fransman is verlede week...
View ArticlePOWERBALL: WENNER VAN PRETORIA R57 M. RYKER
’n Pretoriase man of vrou is meer as R57 miljoen ryker nadat die gelukkige wenner Vrydagaand die nasionale lotery se PowerBall-boerpot van R57 782 000 gewen het. Netwerk24 berig Zukiswa Nomganga,...
View ArticleINTERNETVRYHEID DAAL
Internetvryheid het vir die sesde agtereenvolgende jaar gedaal terwyl regerings wêreldwyd op sosiale media toeslaan asook op boodskaptoepassings waar mense hul verdeeldheid te kenne gee. Die...
View ArticleAFRIKANERBOND TEEN JULIUS MALEMA
Die Afrikanerbond het die EFF-leier, Julius Malema, daarvan beskuldig dat hy ‘n gevaarlike vendetta teen witmense koester wat ‘n bedreiging inhou vir staatsveiligheid. Die voorsitter van die...
View ArticleMIK, DRUK EN DEEL OM R 5000 TE WEN
R 5000 is op die spel in die ESL Plumbing MIK DRUK EN DEEL-kompetisie. Dit is so maklik soos: • Neem enige foto waarop ESL Pluming se logo verskyn, en • Gaan deel dit op hulle Facebook-blad nadat jy...
View ArticleERG SKADE OP PLAAS WEENS WEER
Derduisende rand se skade is aangerig toe byna 240 millimeter reën en hael binne 24 uur op ‘n plaas in die Heilbron-distrik in die Vrystaat uitgesak het. Die eienaar van Damplaas, Koos van Niekerk, het...
View ArticleWATER IN BLOEMFONTEIN WÉÉR ONDER DRUK
Inwoners van Bloemfontein word versoek om water uiters spaarsamig te gebruik weens die feit dat reservoirs in die stad onder druk verkeer. Volgens die DA se Rossouw Botes is veral die...
View ArticleVERRE WES- EN SUID-VRYSTAAT STEEDS ONDER DROOGTE SE GREEP
Vrystaat Landbou sê die verre westelike en suidelike dele van die Vrystaat het steeds geen noemenswaardige reën ontvang nie en die droogte het landbouers in dié gebied steeds in sy greep. Daarteenoor...
View ArticleMAIMANE DIEN KLAGTES IN TEEN ZUMA
Die leier van die DA, Mmusi Maimane gaan vandag klagtes teen president Jacob Zuma aanhanging maak in verband met die Wet op die Voorkoming en Bekamping van Korrupte Bedrywighede. Die party sê hoewel...
View ArticleTRUMP, PUTIN WIL BETREKKINGE TUSSEN LANDE NORMALISEER
Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump en Rusland se president Vladimir Putin gaan probeer om betrekkinge tussen dié twee lande te normaliseer. Die Kremlin het ná ‘n telefoongesprek tussen...
View Article