LIEFDESDRIEHOEK GLO MOTIEF VIR 2 SE DOOD
ʼn 48-Jarige man is in hegtenis geneem nadat twee mense gisteraand in ʼn motor in Mokopane/Potgietersrus in Limpopo doodgeskiet is. Volgens die polisie se luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe was ʼn...
View ArticleRENOSTERSTROPERY: VALKE ONDERSOEK MAHLOBO
Die Valke het bevestig dat hulle ondersoek instel na bewerings wat die minister van staatsveilligheid, David Mahlobo, verbind met ‘n sindikaat wat by renosterstropery betrokke is. Die bewerings is...
View Article15 500 STUKKE PERLEMOEN OP PLAAS GEVIND
Vier mans is in hegtenis geneem nadat die polisie sowat R3 miljoen se perlemoen op ’n plaas buite Bonnievale in die Wes-Kaap met die hulp van ‘n snuffelhond gevind het. Beslag is gelê op meer as 15 500...
View Article#FEESMUSTFALL: DLAMINI-SAAK UITGESTEL
Die saak van die FeesMustFall-leier en gewese president van die Wits-studenteraad, Mcebo Dlamini, is in die Johannesburgse landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel. Hy staan tereg op klagte van...
View ArticleSANGOMA GEVONNIS VIR DIE VERKRAGTING VAN 2 VROUENS
‘n Sangoma van Thaba Nchu buite Bloemfontein is tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis vir die verkragting van twee vrouens. Rutikie Steady van Mokwena buite Thaba Nchu is skudlig bevind aan die...
View ArticleMIELIE-OORSKOT WEENS WEER
Suid-Afrika gaan waarskynlik aanstaande jaar `n mielie-oorskot hê weens gunstiger weerstoestande. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel `n natter somer na die knellende droogte in groot dele van die...
View ArticleBFN GESIN AANGEKLA VAN BTW-BEDROG
’n Bloemfonteinse gesin van Woodland Hills het in die Bloemfonteinse streekhof op 135 aanklagte van BTW-bedrog verskyn waarby altesaam R59 miljoen betrokke is. Netwerk24 berig dat borgtog van R50 000...
View ArticleMAN IN DIE KOP GESKIET EN OORLEEF
’n Man van Postmasburg in die Noord-Kaap het wonderbaarlik oorleef nadat hy Maandagoggend in ’n gewapende rooftog by sy huis in die voorkop geskiet is. Netwerk24 berig die 59-jarige Amos Lambrechts sou...
View ArticleESKOM-PERSONEEL VRA MOLEFE OM TE BLY
Honderde personeellede van Eskom het gister ‘n vergadering by die kragvoorsiener se hoofkantoor in Midrand byeengeroep en die uitvoerende hoof, Brian Molefe, gevra om sy bedanking terug te trek. Die...
View ArticleRUSSIESE MINISTER AFGEDANK
Die Russiese minister van ekonomiese sake, Aleksei Ulyukayev, is deur pres. Wladimir Poetin afgedank nadat hy van korrupsie aangekla is. Die 60-jarige minister is deur die hof tot 15 Januarie onder...
View ArticleSTRAFHOF: ANC VERWELKOM BESLISSING TEEN DA-AANSOEK
Die ANC het die Grondwet Hof se beslissing teen die DA-aansoek oor Suid-Afrika se onttrekking van die Internasionale Strafhof verwelkom. Die DA het aansoek gedoen dat die beslissing ter syde gestel...
View ArticleMAJOLA, 6 ANDER AS MRK-KANDIDATE
Die Nasionale Vergadering het aanbeveel dat Bongani Majola as die nuwe voorsitter van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie aangestel word. Ses ander kandidate is ook aanbeveel. Die name is na...
View ArticleMEER WATER VIR PRETORIA
Die Rietvlei- en Roodeplaatdam-watersuiweringsaanlegte in Pretoria gaan danksy die ingryping van die DA beheerde Tshwane metroraad nou teen miljoene rand opgeknap word sodat die stad meer...
View Article“ZUMA HET NIE VERTROUE IN ABRAHAMS VERLOOR NIE”
Die Presidensie het dit uitgespel dat President Jacob Zuma se besluit om die hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Shaun Abrahams, te vra om redes te verskaf waarom hy nie geskors moet word nie, nie...
View ArticleMALEMA SE BESTUURDER NIE GEARRESTEER NIE
Die leier van die EFF, Julius Malema, se motorbestuurder wat Maandag op pad na Bloemfontein voorgekeer is omdat hy na bewering teen 187 km/h gejaag het, is nie in hegtenis geneem of aangekla nie....
View Article“ONDERSOEK VAN SAUK-RAAD GAAN VOORT”
Die voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee wat ondersoek instel oor die bevoegdheid van die SAUK-raad, Vincent Smith, sê die ondersoek sal voortgaan ten spyte daarvan dat die voorsitter van die...
View ArticleESKOM: PAMENSKY BEDANK
Mark Pamensky, wat direkteur is van ‘n maatskappy wat deur die omstrede Gupta-familie besit word en bande met pres. Jacob Zuma se seun het, het as ‘n direksielid van Eskom bedank, skaars ‘n week nadat...
View ArticleSWEEFVLIEëR VAN BERG GERED
’n Sweefvlieër is gisteraand laat tydens ‘n bykans sewe ure lange reddingsoperasie naby Porterville in die Wes-Kaap gered. Die man is deur ‘n dwarswind van koers af gedwing en het sedert gistermiddag...
View ArticleVEREISTES VIR WATERBESPARING MET 0,8% OORTREF
Die Tshwane-munisipaliteit in Pretoria sê hy het aan die vereistes vir waterbesparing voldoen en het dit met 0,8% oortref. Die metro is versoek om waterverbruik met 15% te verminder. Die DA...
View Article2 BEJAARDE TOERISTE STERF BY GROOT KORAALRIF
Twee bejaarde Franse toeriste is dood terwyl hulle by Australië se Groot Koraalrif geduik het. Die twee is bewusteloos in vlak water aangetref en aan hartversaking dood. Die man en vrou, albei in hul...
View Article