Die Valke het bevestig dat hulle ondersoek instel na bewerings wat die minister van staatsveilligheid, David Mahlobo, verbind met ‘n sindikaat wat by renosterstropery betrokke is.
Die bewerings is gemaak in ‘n dokumentêre program van die Al Jazeera-televisienetwerk.
Die minister sê hy verwelkom die ondersoek na die bewerings.
The post RENOSTERSTROPERY: VALKE ONDERSOEK MAHLOBO appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.