Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

#FEESMUSTFALL: DLAMINI-SAAK UITGESTEL

$
0
0

Die saak van die FeesMustFall-leier en gewese president van die Wits-studenteraad, Mcebo Dlamini, is in die Johannesburgse landdroshof vir verdere ondersoek uitgestel.

Hy staan tereg op klagte van diefstal, aanranding, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging tydens die studentebetogings.

Dlamini moet weer op 15 Junie aanstaande jaar in die hof verskyn.

The post #FEESMUSTFALL: DLAMINI-SAAK UITGESTEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!