Suid-Afrika gaan waarskynlik aanstaande jaar `n mielie-oorskot hê weens gunstiger weerstoestande.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel `n natter somer na die knellende droogte in groot dele van die land misoeste tot gevolg gehad het.
Suid-Afrika benodig 10 miljoen ton mielies om in die plaaslike aanvraag te voorsien.
The post MIELIE-OORSKOT WEENS WEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.