Die Russiese minister van ekonomiese sake, Aleksei Ulyukayev, is deur pres.
Wladimir Poetin afgedank nadat hy van korrupsie aangekla is.
Die 60-jarige minister is deur die hof tot 15 Januarie onder huisarres geplaas wanneer hy weer in die hof sal verskyn.
Sy adjunk, Yevgeny Yelin, is as waarnemende minister van ekonomiese sake aangestel.
The post RUSSIESE MINISTER AFGEDANK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.