Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ERG SKADE OP PLAAS WEENS WEER

$
0
0

Derduisende rand se skade is aangerig toe byna 240 millimeter reën en hael binne 24 uur op ‘n plaas in die Heilbron-distrik in die Vrystaat uitgesak het.

Die eienaar van Damplaas, Koos van Niekerk, het aan Netwerk24 gesê plaashuise is erg beskadig en die ergste skade is die bogrond van die landerye wat gesaai is, wat weggespoel het.

Sowat 60 stuks vee is ook dood.

Volgens Van Niekerk het ’n hele klomp plase in die Noord-Vrystaat soortgelyke skade opgedoen.

The post ERG SKADE OP PLAAS WEENS WEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!