Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 14 Nov 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Ek is n gekwalifiseerde sweiser wat opsoek is na werk kan onmiddelik begin kontak my by 0722282563

KOOP EN VERKOOP, POSTE. EK DANIE IS OPSOEK NA WERK, SOEK BAKKERY WERK OF SPYSENERING IS BEREIT OM TE LEER VIR SPYSENERING 060 763 3022

____________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Verkoop: cammode (toilet-rolstoel) koop vir R500, 1 dak waaier @ R 200.00 nog splinter nuut in sy boks. Kontak nommer 083 384 1415. Mev Schoeman.

Koop en verkoop, afdeling 2.
Yamaha Klassieke Kitaar, so goed soos nuut. R2000 of naaste aanbod.
Skakel vir Elizabeth by 083 556 4588.

TE KOOP:
3 WIEL LOOPKARRETJIE vir bejaarde IN GOEIE TOESTAND R600
DRAAI BADSTOEL WAT OOR BADRAND PAS, IN GOEIE TOESTAND VIR R400
SKAKEL HELENE VAN ZYL BY 083 635 2799

Te koop: 3 wiel loopraam met madnie voor R650 asook stel krukke R250. Skakel Alta 083 952 4308

Te koop: 9 bokse gemengde glas en bierbekkers alles R450, +- 30 klein en groot bake alles R150 asook 4 groot bokse gemengde elektriese kombuis goedere, party van hulle kort klein partjies alles R120. Skakel Chrisman 082 677 9867

Koop en verkoop 2 Defy voorlaaier wasmasjien R900.00, Groot hout hondehok geskik vir great danes R900.00 asook Porselein hond ornament (groot soos staffie) R200.00. Skakel 083 479 9832

Verkoop Groot trampoline in goeie toestand te koop . R 800-00. Skakel 082 550 9849

Te koop n palmboom 5 – 6 meter R200 en n hang skaal kan tot 200 pond weeg R300. Kontak Carl 0824477061

2. Te koop. Baie Goeie mooi uitgevoeringde gordyne 3 bane bottelgroen en navyblou plus bypassende D/bed duvet cover en kus slope. koop saam of los. Prys ohb. Kragboks kas se voorste plaat R20. Skoenrakkie R20. 0824108886

Ek het boduur werk met goed om uit tewerk met wol en wol snyer en garing vir 200 rand vir als kontak drina by 0762753848 afdeling 3 baie dankie

Ek het n Victoriaanse Eetstel met die Teestel Vervaardig deur Johnson Bros Engeland te koop vir R 3500 kan onderhandel Kontak nr 0845401848

Ek het een honde dra sak waarin klein boerboel met ‘ n vliegtuig gekom het. Staal raam ,hoogte 40 cm, lengte 80cm, breete 30cm. Goeie toestand. R500. Of naanste aanbod. skakel 0842030471. Vre vir Elsa.

Ekt n stortdeur vir R350. Kontak my op 083 643 1868, Bfn. Dankie Isa

_____________________________________________________________________________________________________

OPSOEKE

EK DANIE SOEK N SEABRITE KAPOKHENNETJIE OM TE KOOP MET N BILLIKE PRYS OF ENIGE KAPOK HENNETJIE DANKIE 060 763 3022

Bejaarde dame benodig n rolstoel woonagtig te Stillerus aftree oord Watkey str 74 Oranjesig Kontak no is 0835317514

The post Koop en Verkoop – 14 Nov 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!