Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“MADONSELA MOET OPHOU”

$
0
0

Die Presidensie sê die voormalige Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, moet ophou om haar uit te laat oor die verslag oor staatskaping, omdat sy geen verdere rol in die proses te speel het nie.

Woordvoerder Bongani Ngqulunga sê haar voortdurende openbare verklarings in verband met president Jacob Zuma en haar onlangse verslag is ‘n bron van kommer.

Hy sê haar ongegronde openbare aanvalle op die president is onvanpas en van geen nut nie.

Intussen het die ANC in Noordwes gevra dat Madonsela vervolg moet word.

Volgens die party se hoofsweep in die provinsie, Hoffman Galeng, is Madonsela se verslag oor staatskaping gebrekkig.

The post “MADONSELA MOET OPHOU” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!