‘n Hof in Zimbabwe het die aanklagte teen die beroepsjagter, Theo Bronkhorst, teruggetrek.
Hy het die Amerikaanse tandarts, Walter Palmer, wat Cecil die leeu in Zimbabwe tydens ’n jagtog doodgeskiet het, vergesel en is aangekla omdat hy nie die jagtog gekeer het nie.
Palmer het Cecil – wat ’n groot gunsteling onder toeriste in Zimbabwe was — in 2015 buite die Hwange-reservaat met ’n pyl en boog doodgeskiet.
The post CECIL DIE LEEU: AANKLAGTE TERUGGETREK appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.