Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel weer hewige donderstorms en swaar reën vir vanmiddag en vanaand oor die noorde van die Vrystaat, dele van Gauteng, Limpopo, die hoëveld in Mpumalanga en die oostelike deel van Noordwes.
Daar is ’n 60% kans op swaar reën in dié provinsies.
Golwe van tot ses meter word ook langs die kus tussen Plettenbergbaai en Oos-Londen verwag
The post DONDERSTORMS, SWAAR REëN WORD VERWAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.