Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

DIE NUWE OB BEGIN VANDAG

Die nuwe openbare beskermer, advokaat Busi Mkhwebane, begin vandag haar sewejaar termyn as die land se vierde openbare beskermer. Die voormalige openbare beskermer, advokaat Thuli Madonsela het gister...

View Article


PROSES OM NMMU TE HEROPEN VOORTDUUR

Die bemiddelingsproses om die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit in Port Elizabeth te laat heropen, sal die naweek voortduur. Die proses het tot dusver geen positiewe resultate opgelewer nie....

View Article


MOSSELBAAI STRAND GESLUIT WEENS RIOOLVUIL

Een van die bekendste en gewildste strande in die Suid-Kaap, Diasstrand in Mosselbaai, is tydelik gesluit nadat rioolvuil in die see beland het. Die Mosselbaaise munisipaliteit sê in ’n verklaring die...

View Article

MOORDVERDAGTE GESKIK OM VERHOOR TE WORD

Een van die mans wat teregstaan vir die moord op ’n oud-Matiestudent is geskik om verhoor te word. Die 36-jarige Juane Jacobs het gister saam met sy medebeskuldigde, Brent Henry in die hooggeregshof in...

View Article

KLUBHUIS BY NMU AAN DIE BRAND GESTEEK

‘n Klubhuis op die hoofkampus van die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth is in die vroeë oggendure aan die brand gesteek en in puin gelê. Dit nadat die raad van die universiteit bekend...

View Article


6 MANS IN HOF VIR MOORD OP DA-LID

Ses mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die DA-raadslid, Johannes Baatjies, en sy sakevennoot, sal na verwagting vandag in die Postmasburg-landdroshof verskyn. Die 49-jarige...

View Article

14 LIGGAME SO VER GEVIND NA VEERBOOTONGELUK

Redding- en soekspanne vrees dat tot ‘n honderd mense dood is nadat ‘n oorlaaide veerboot op die Chindwinrivier in sentraal-Mianmar omgeslaan en gesink het. 14 liggame is tot dusver gevind, terwyl 154...

View Article

SMITH KRY WAARSKUWING VAN NIEU-SEELANDSE RUGBYRAAD

Die All Blacks se skrumskakel, Aaron Smith, het vandag ná ’n tugverhoor ’n formele waarskuwing van die Nieu-Seelandse Rugbyraad gekry oor ‘n voorval op Christchurch se lughawe toe hy en ’n vriendin ’n...

View Article


GELDWA AMPER BEROOF DEUR BENDE

Niemand is nog in hegtenis geneem nadat ’n bende vroeg vanoggend ’n geldwa, wat op pad na Petrusburg was, buite Bloemfontein probeer beroof het nie. Die polisie se kaptein Chaka Marope sê die vermeende...

View Article


RAMAPHOSA GEE SY STEUN AAN GORDHAN

Politieke waarnemers meen dit sal nou vir president Jacob Zuma moeiliker wees om die minister van Finansies, Pravin Gordhan, af te dank nadat adjunk-president Cyril Ramaphosa sy morele en politieke...

View Article

WITS STUDENTE STEEK BUS AAN DIE BRAND

Betogende studente van die Universiteit van die Witwatersrand het glo vanoggend ‘n bus in Parktown, Johannesburg, aan die brand gesteek. Eyewitness News berig ook dat erge verkeersopeenhopings...

View Article

400 BEESTE VAN ZIM-BOERE DOODGESKIET

Botswana het glo sowat 400 beeste van Zimbabwiese boere doodgeskiet nadat die diere aan die Botswana-kant van die grens gaan wei het. Geen heinings bestaan meer tussen die twee lande nie....

View Article

Koop en Verkoop – 17 Okt 2016

POSTE EN BETREKKINGS Dame met 20 jaar ondervinding van Kantoor Administasie, Verkope, Voorraad Opname, Kassier, Boeke, Lone, Salarisse, Debiteure en Krediteure soek asseblief dringend werk. Vorige...

View Article


“DIE POLISIE HET NIE BEHEER BY UNIVERSITEITE OORGENEEM NIE”

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, sê die polisie het nie die operasionele beheer by enige van die universiteite in die land oorgeneem nie. Hy het aan...

View Article

PA, DOGTER IN HOSPITAAL NA SKIETERY

’n Pa en dogter van Bloemfontein is gisteraand gehospitaliseer nadat daar ’n skietery by hul huis in Hospitaalpark was. Netwerk24 berig volgens ‘n buurman is daar vyf skote gehoor waarna ’n vrou...

View Article


30 000 KAARTJIES AL VERKOOP VIR CURRIEBEKEREINDSTRYD

Net meer as 30 000 kaartjies was teen gistermiddag reeds uitverkoop vir Saterdag se Curriebekereindstryd tussen die Vrystaat-Cheetahs en die Blou Bulle in Bloemfontein. Die Cheetahs se hoof van...

View Article

VOORLEGGINGS OM AANKLAGTE TEEN MAGASHULA, PILLAY TE HERSIEN

Die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Oupa Magashula, en die voormalige adjunk-kommissaris, Ivan Pillay, se regsvertoonwoordigers het gister voorleggings aan die Nasionale...

View Article


18 OPGAARDAMME ONDER 10% VOL

Altesaam 18 van Suid-Afrika se 211 opgaardamme is tans onder 10% vol, terwyl 62 se watervlak onder 40% is. ‘n Woordvoerder van die departement van Water en Sanitasie, Mlimandlela Ndamase, sê water in...

View Article

WEDUWEE (61) OP HAAR PLAAS AANGEVAL EN ONTVOER

‘n 61-Jarige weduwee, Brenda Claasen, is vroeg Sondagaand op haar plaas buite Kirkwood in die Oos-Kaap deur drie mans oorval terwyl sy met haar honde buite gespeel het. Polisiewoordvoerder, kaptein...

View Article

WATERDIEFSTAL, LEKKASIES KOS METRO MILJOENE

Die jongste verslag van die ouditeur-generaal dui daarop dat die Mangaung-metro weens waterdiefstal en water-lekkasies jaarliks R167 miljoen se verliese ly. Netwerk24 berig sowat 34% van Bloemfontein...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live