Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DIE NUWE OB BEGIN VANDAG

$
0
0

Die nuwe openbare beskermer, advokaat Busi Mkhwebane, begin vandag haar sewejaar termyn as die land se vierde openbare beskermer.

Die voormalige openbare beskermer, advokaat Thuli Madonsela het gister die media vir ‘n laaste keer toegespreek en het vyf verslae bekendgemaak.

Die nuwe openbare beskermer se optrede sal fyn dopgehou word om te verseker dat sy onbevooroordeeld en nie ‘n strooipop van die regering is nie.

The post DIE NUWE OB BEGIN VANDAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!