Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

CHIRURG AANGEKLA VIR DIE DOOD VAN TIENERMEISIE

$
0
0

’n Chirurg van Vanderbijlpark aan die Vaalrand verskyn op 30 Januarie volgende jaar in die landdroshof in verband met die dood van ‘n tienermeisie, Franzel van den Bergh, op 4 November 2014.

Dr. Whitney Mentor, wat op 7 Oktober in die hof verskyn het, word aangekla van strafbare manslag en bedrog, asook twee alternatiewe aanklagte van regsverydeling en die oortreding van die Wet op Geboortes en Sterftes.

Die graad elf leerling van die Hoërskool Transvalia is oorlede nadat komplikasies ingetree het nadat sy ‘n blindederm operasie ondergaan het.

The post CHIRURG AANGEKLA VIR DIE DOOD VAN TIENERMEISIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!