SEKRETARIS VAN TAALRAAD STERF IN PTA-BLOEDBAD
Die sekretaris van die Afrikaanse Taalraad, die 65-jarige Jannie Earle, is een van die mans wat gister in ‘n veiligheidskompleks in Moreleta park, Pretoria, doodgeskiet is. Die voorsitter van die...
View ArticleGESONDHEID: ONREëLMATIGE UITGAWES BELOOP MILJARDE
Die Vrystaatse Departement van gesondheid se onreëlamtige uitgawes vir die 2015/2016 finansiële jaar het R828 miljoen beloop. Onreëlmatige uitgawes deur gesondheidsdepartemente landswyd het gesamentlik...
View ArticleTHEUNISSEN: VF+ AANVAAR NIE VERSKONING NIE
Die Vryheidsfront Plus aanvaar nie die Vrystaatse LUR vir Finansies se verskoning dat die elektrisiteitstekort by die Theunissen-wateraanleg roetine instandhouding is nie. Die Vrystaatse LUR, Elsabe...
View ArticleKOMMER OOR SWAK GROEI IN WERKSGELEENTHEDE
Die vakbond Solidariteit sê swak groei in werksgeleenthede in die Suid-Afrikaanse privaat sektor is rede tot kommer. Solidariteit het gereageer verskeie arbeidsmarkstatistieke deur Statistieke SA en sê...
View Article“ZUMA SE AANSOEK WYS HOE DESPERAAT HY IS”
Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Mulder, sê president Jacob Zuma se dringende aansoek om ‘n hofbevel om te keer dat die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping vandag openbaar gemaak...
View ArticleNOG 4 VS DORPE KAN SONDER WATER SIT
Vier Vrystaatse dorpe in die Setsoto-munisipaliteit, Ficksburg, Senekal, Clocolan en Marquard, gaan binne weke sonder ’n druppel water sit. Netwerk24 berig die munisipaliteit het kennisgewings...
View ArticleLUTZVILLE-MOORD: BOER IN AANHOUDING
‘n Boer van Lutzville in die Wes-Kaap, Martin Visser, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n plaaswerker vermoor het, sal vir ‘n week in aanhouding bly nadat die saak gister in die plaaslike landdroshof...
View ArticleONDERSOEK NA SAUK-RAAD BEGIN VOLGENDE WEEK
Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor kommunikasie, Humphrey Maxegwana, het aangekonding dat die parlementêre ondersoek na die SAUK-raad volgende Woensdag begin in die eerste stap om van die...
View Article2 VAN SINDIKAAT SIT LANK IN TRONK OOR BRANDSTOF
Die twee leiers van ’n sindikaat wat derduisende liters brandstof van miljoene rande gesteel het, is in die Vrystaatse hooggeregshof elk meer as 600 jaar tronkstraf opgelê op aanklagte van rampokkery...
View Article‘BOERE MOET VOORVALLE VAN MISDADE AAN MELD’
Die waarnemende polisiehoof, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, het ‘n beroep op boere gedoen om alle voorvalle van veediefstal of ander misdade aan te meld. Hy het op Agri SA se kongres in...
View ArticlePARYS-MOORDVERHOOR: JONG MAN (18) SKULDIG BEVIND
Die jongste beskuldigde in die vigilante-moordverhoor in Parys, die 18-jarige Riaan Swart, is skuldig bevind op twee aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Netwerk24 berig Swart...
View Article71 STUDENTE GEARRESTEER TYDENS BETOGINGS
Altesaam 71 studente van die Universiteit van die Vrystaat is vandeesweek weens betogings op hul kampus as deel van die #FeesMustFall-veldtog in hegtenis geneem. Netwerk24 berig die polisie het...
View ArticleVERSLAG OOR STAATSKAPING GAAN NIE VANDAG OPENBAAR WORD NIE
Die Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, het blykbaar op advies van haar regspan besluit om nie vandag haar verslag oor staatskaping openbaar te maak nie. ‘n Prokureur, Andries Nkome, sê in...
View ArticleOPPOSISIEPARTYE STAAN TEEN ZUMA SE AANSOEK
Opposisiepartye was vanoggend in die Hooggeregshof om die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Des van Rooyen, se aansoek om ‘n hofbevel om Madonsela se verslag te stuit, op ‘n...
View ArticleGROOT POLISIETEENWOORDIGHEID OP WITS
Daar is vanoggend ‘n groot polisieteenwoordigheid by die Universiteit van die Witwatersrand ná ‘n poging van brandstigting en die beskadiging van verskeie geboue oornag. Die bestuur van Wits sê...
View ArticleKoop en Verkoop – 14 Okt 2016
POSTE EN BETREKKINGS Dame met 20 jaar ondervinding van Kantoor Administasie, Verkope, Voorraad Opname, Kassier, Boeke, Lone, Salarisse, Debiteure en Krediteure soek asseblief dringend werk. Vorige...
View ArticleAANDKLOKREëL INGESTEL BY WITS
Die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg het ‘n aandklokreël ingestel in ‘n poging om verdere geweldpleging op die kampus te stop te sit. Volgens die reël mag niemand behalwe studente en...
View ArticleKOVSIES: 20 STUDENTE MET WAARSKUWING VRYGELAAT
Twintig studente wat glo ’n ingang van die Universiteit van die Vrystaat versper en verhinder het dat personeel die kampus binnegaan, is met ‘n waarskuwing vrygelaat. Dié betogers, wat tussen 19 en 29...
View Article“ONDERSOEK TEEN GORDHAN IS ‘N SMEERVELDTOG”
Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, het sy steun aan die beleërde minister van finansies, Pravin Gordhan, toegesê en die ondersoek teen die minister as ‘n smeerveldtog...
View ArticleCHIRURG AANGEKLA VIR DIE DOOD VAN TIENERMEISIE
’n Chirurg van Vanderbijlpark aan die Vaalrand verskyn op 30 Januarie volgende jaar in die landdroshof in verband met die dood van ‘n tienermeisie, Franzel van den Bergh, op 4 November 2014. Dr....
View Article