Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PARYS-MOORDVERHOOR: JONG MAN (18) SKULDIG BEVIND

$
0
0

Die jongste beskuldigde in die vigilante-moordverhoor in Parys, die 18-jarige Riaan Swart, is skuldig bevind op twee aanklagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer.

Netwerk24 berig Swart was nog minderjarig toe hy in Mei vanjaar aangekla is.

Hy is een van 13 mans wat aangekla is van die moord op twee plaaswerkers, Simon Jubeba en Samuel Tjixa, op 6 Januarie vanjaar op ’n plaas buite Parys.

Die staat het in Augustus die moordklagte teen Swart en nog vier ander mans, Fanie Oosthuizen, Wian, Wikus en Müller van der Westhuizen, teruggetrek.

Ses mans sal nou weens die moorde teregstaan.

Swart is ingevolge ’n pleit- en vonnisooreenkoms ingevolge art. 105(a) van die Strafproseswet gevonnis.

Sy vonnis is vir vyf jaar opgeskort.

The post PARYS-MOORDVERHOOR: JONG MAN (18) SKULDIG BEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!