Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘BOERE MOET VOORVALLE VAN MISDADE AAN MELD’

$
0
0

Die waarnemende polisiehoof, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, het ‘n beroep op boere gedoen om alle voorvalle van veediefstal of ander misdade aan te meld.

Hy het op Agri SA se kongres in Centurion gesê veediefstal is vir die polisie ’n prioriteit en die aanmelding van sake help die polisie in sy beplanning en voorkoming daarvan.

Die voorsitter van die Rooivleisprodusente organisasie, Willie Clack, het vroeër daarop gewys dat meer as 67% van veediefstalvoorvalle nie verlede jaar by die polisie aangemeld is nie.

The post ‘BOERE MOET VOORVALLE VAN MISDADE AAN MELD’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!