Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 VAN SINDIKAAT SIT LANK IN TRONK OOR BRANDSTOF

$
0
0

Die twee leiers van ’n sindikaat wat derduisende liters brandstof van miljoene rande gesteel het, is in die Vrystaatse hooggeregshof elk meer as 600 jaar tronkstraf opgelê op aanklagte van rampokkery en diefstal.

Netwerk24 berig Nazier Tiry en sy eertydse houvrou, Patricia Sangweni, en die ander sindikaatlede is altesaam tot 1 863 jaar tronkstraf gevonnis.

Hulle het tussen Desember 2005 en Desember 2006 tenkvragte brandstof gesteel en dan verkoop.

Tiry en Sangweni sal hul vonnisse só samelopend uitdien dat Tiry effektief tot 30 jaar en Sangweni tot 18 jaar tronkstraf gevonnis is.

Die ander sewe lede sal elkeen effektief 15 jaar tronkstraf uitdien.

The post 2 VAN SINDIKAAT SIT LANK IN TRONK OOR BRANDSTOF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!