Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 14 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Dame met 20 jaar ondervinding van Kantoor Administasie, Verkope, Voorraad Opname, Kassier, Boeke, Lone, Salarisse, Debiteure en Krediteure soek asseblief dringend werk.
Vorige werkgewer moes deure sluit as gevolg van ekonomiese probleme. Skakel 063 819 5527.

Opsoek na verfwerk op huise teen billike pryse. Kontak Joe op 08274294

__________________________________________________________________________________

VERKOPE

Koop. En verkoop.ek het izuzu langbak 2002 canopy te ver koop vir R2000 .sskakel 0735050160.

Te koop: national D9 kragkop kompleet so goed soos nuut te koop vir R5000, still brigs + straten sentreligale en op kruwa gemonteer te koop vir R200 asook baba bad kassie met 3 laaie en beurtjie met 3 rakke te koop vir R500. Skakel Chrisman 082 677 9867

Te koop kappie vir Isuzu bakkie kortbak soos nuut R3000 asook Pyp Tralies vir langbak bakkie R500 sel 0797850357

Opvoubare Camping cot R500 0827885638

AFDELING 2 – Tuinbank – staal raam, sitplek en ruglening van 40x20mm plank stroke en 1,9m lank – R600. SKAKEL HERMAN BY 082 899 9856

Te koop gevra vir billike prys, tweedanse of oortollige sementblokke vir tuinpaadtjie.
Skakel Esme du Plooy 082 809 8763.

Ek het ‘n 5-spoed, 1/2 perdekrag, 13 mm staanboor wat nog in 100% werkende toestand is wat ek wil verkoop vir R1500 asook Ek het n 13 mm 1/2 pk 5 spoed staanboor te koop vir R1500. Kontak my by 082 787 6901

____________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Koop en verkoop soektogte. Ek is opsoek na n ou weermag staal trommel in goeie toestand asb. Jan Grobler 0828241003

Ek is op soek na n koketiel hokkie kan my skakel by die no. 0798566417.

Opsoek na n driewiel grootmens fiets . Skakel Louis 0763678133

Ek is opsoek na die ou tv braai se koord. Skakel Magdaleen 0820445413

EK SOEK ASSEBLIEF: ‘n Swaai vir kleuters ± 1 – 5 jaar ( Dubbel of los staande ) in goeie toestand asseblief.
‘n Step Leer kort of lank in goeie tpestand asb.
Skakel 079 – 5034709

Ek is nog steets op soek na n huis of hoewe om te huur vir 2000rand per maand kontak mnr labuschagne by 0715058779 dit is dringend asseblief

____________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Te koop: ek het ‘n stel Oticon gehoorapparate wat nog onder waarborg is vir R7000 (onderhandelbaar). Indien u belangstel whatzapp my op 083 708 4084. Ek sal u na 17:00 terug skakel, baie dankie Ilse 083 708 4084

The post Koop en Verkoop – 14 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!