Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GROOT POLISIETEENWOORDIGHEID OP WITS

$
0
0

Daar is vanoggend ‘n groot polisieteenwoordigheid by die Universiteit van die Witwatersrand ná ‘n poging van brandstigting en die beskadiging van verskeie geboue oornag.

Die bestuur van Wits sê betogende studente het ‘n optog op die kampus gehou en probeer om vier geboue aan die brand te steek en verskeie ander te vandaliseer.

Verskeie vensters is stukkend gegooi, terwyl waterkrane opgedraai en sommige vertrekke oorstroom het.

Twee studente is in hegtenis geneem.

The post GROOT POLISIETEENWOORDIGHEID OP WITS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!