Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

THEUNISSEN: VF+ AANVAAR NIE VERSKONING NIE

$
0
0

Die Vryheidsfront Plus aanvaar nie die Vrystaatse LUR vir Finansies se verskoning dat die elektrisiteitstekort by die Theunissen-wateraanleg roetine instandhouding is nie.

Die Vrystaatse LUR, Elsabe Rockman, het gister tydens ‘n sittings van die Vrystaatse Wetgewer gerugte ontken dat Eskom krag na die aanleg afgesny het weens miljoene rand se skuld deur die Masilonyana Munisipaliteit.

rosestad-100-6-trots-oranje

Volgens Rockman was roetine-instandhoudinswerk by die aanleg gedoen.

Die Vryheidsfront Plus se Vrystaatse wetgewerlid, Wouter Wessels sê, behalwe vir die feit dat Masilonyana se skuld aan Eskom meer as R34 miljoen beloop, is hy ook bewus van verkeerde pompe wat by die aanleg geïnstalleer is.

 

The post THEUNISSEN: VF+ AANVAAR NIE VERSKONING NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!