Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERSLAG OOR STAATSKAPING GAAN NIE VANDAG OPENBAAR WORD NIE

$
0
0

Die Openbare Beskermer, advokaat Thuli Madonsela, het blykbaar op advies van haar regspan besluit om nie vandag haar verslag oor staatskaping openbaar te maak nie.

‘n Prokureur, Andries Nkome, sê in dié stadium is daar egter niks wat die OB stop om die tussentydse zverslag uit te reik nie.

Madonsela het ondersoek ingestel na bewerings van staatskaping waarby president Jacob Zuma se vriende, die Gupta-familie, betrokke is.

Intussen berig Times Live dat president Jacob Zuma gesê het dat hy om ‘n hofbevel teen die uitreiking van haar verslag aansoek gedoen het, omdat Madonsela hom gedreig het.

Zuma sê in ‘n beëdigde verklaring aan die Hooggeregshof in Pretoria dat die OB gedreig het om ongunstige bevindings teen hom te maak indien hy nie haar vrae beantwoord nie.

Die koerant, Mail & Guardian, het vanoggend berig dat Madonsela glo volgens fase een van die verslag ‘n kommissie van ondersoek na staatskaping aanbeveel het.

The post VERSLAG OOR STAATSKAPING GAAN NIE VANDAG OPENBAAR WORD NIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!