Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

LUTZVILLE-MOORD: BOER IN AANHOUDING

$
0
0

‘n Boer van Lutzville in die Wes-Kaap, Martin Visser, wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n plaaswerker vermoor het, sal vir ‘n week in aanhouding bly nadat die saak gister in die plaaslike landdroshof tot 20 Oktober uitgestel is vir ‘n borgaansoek.

LUTZVILLE-MOORD: BOER IN AANHOUDING

Martin Visser. Foto: Netwerk24

Die liggaam van Adam Pieterse is in Maart verlede jaar in ‘n vlak graf op ‘n plaas in die distrik gevind nadat hy ‘n maand lank vermis was.

Die 43-jarige Visser is Woensdag in hegtenis geneem.

 

 

 

 

 

 

 

The post LUTZVILLE-MOORD: BOER IN AANHOUDING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!