Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 17 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Dame met 20 jaar ondervinding van Kantoor Administasie, Verkope, Voorraad Opname, Kassier, Boeke, Lone, Salarisse, Debiteure en Krediteure soek asseblief dringend werk. Vorige werkgewer moes deure sluit as gevolg van ekonomiese probleme. Skakel 063 819 5527.

Lydia soek huiswerk vir twee Vrydae per maand. Sy is ‘n vriendelike nederige mens en het verwysings. Baie dankie 071 911 8996

Soek gestremde kinders om op te pas vir n uur of twee as ouers net bietjie wil ontspan. Oumas en oupas ook asb. Kontak 079 452 8511

______________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het n Gloud Nine Queen grote (152 Artic Plus ) matras om te verkoop vir R3000.00 of naaste kontant aanbod. Nuwe prys is R5400.00. Was 1 mnd in gebruik. Kontak Willem by 0836502820

Koop en verkoop Afd 2 stortdeur R500 . 0824316885

Te koop Pyp tralies vir langbak bakkie R500. Sel 0793764301

Afdeling 2 koop en verkoop het 2 lg yskas bakke nuut vir 200 rand dan n braaier met wielle rooster van grit gemaak baie netjies vir 800 rand kontak nr 0834799649 baie dankie

Ek het 2de handse damesklere. Nr’ 32 /34/36 hoofsaaklik pakkies wat bestaan uit rompe en baadjies. Uiters netjies.. R 250 / R300 Per pakkie.. kontak Michelle. 051 4224086 / 082 409 9538 alle ure.

No 2 om te verkoop 2 vis stokke 4m soos nuut met ekstras R800 tel 0718898040

6 Gegote stoele vir R300.0, Skottel en steak braai R300.00 Gasbottels verskeie grotes R150.00 Kobus 0823815749

te koop. Hout leer R60. gas Skottelbraaier soos nuut R400. 0834799832

2. Antieke klavier vir R900 en baba tot kleuter bedjie (cot) vir R600. Skakel 0834301555. Dankie

2. Te koop. 4 Vintage wire tuin stoele. R430. Kragboks kas nuut R50. 0824108886

Koop en verkoop. Te koop. Halfmaan vormige 3poot koper tafel met marmerblad R950. Skakel 0728012833.
Johan.

________________________________________________________________________

OPSOEKE

Op soek na tweedehandse 3 tot 8 ton trokke om te koop. Kontak nr: 0616305291

Ek is dringend op soek na wegspring blokke vir atletiek vir ‘n laerskool dogter. As iemand my kan help, kan hulle vir Sanet skakel by 083 304 5972.

opsoek. my naam is Roelof opsoek na verskillende tydskrifte bv rooi rose. sarie. keur ens asb my nr is 0619919680 dankie

Goeie dag ek wil weet of daar enige iemand is wat vir my 2de hande “devilsfork, verf ” het ek moet my woning herstel asb. 0726278278 Katy

Soek asb koketiel hokkie te koop no 0798566417 .baie dankie

Koop en. Verkoop. Afdeling. Drie. Soek n paar Truksvy blaaie. Skakel. Ben by 0725994564. Dankie

Ek is op soek na n goeie bruikbare vakuumpomp waarmee jy gas ens by yskaste uitsuig en 2 senegalparakiet wyfies en n plumhead parakiet wyfie . Al die voels moet broeigereed wees groete edmund 082 358 4807

Soek na n linker agterlig vir n ford meteor dash en ook n voor en agterbuffer of bumper dis n 1400, .1995 model blykbaar is n mazda 2Li sn ook compatible duisend dankies salome 0722172079

The post Koop en Verkoop – 17 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!