Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“DIE POLISIE HET NIE BEHEER BY UNIVERSITEITE OORGENEEM NIE”

$
0
0

Die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, sê die polisie het nie die operasionele beheer by enige van die universiteite in die land oorgeneem nie.

Hy het aan die media gesê die bestuur en sekuriteit by die instellings bly die verantwoordelikheid van die betrokke universiteite.

Phahlane sê die polisie sal egter voortgaan om hul polisiëringsfunksies uit te voer soos wat dit deur die Grondwet bepaal word.

Hy het ook bewerings ontken dat die polisie studenteleiers teiken of probeer om die FeesMustFall-inisiatief te destabiliseer.

The post “DIE POLISIE HET NIE BEHEER BY UNIVERSITEITE OORGENEEM NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!