Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

SUT KLASSE GAAN VOORT, ONDANKS ‘SPORADIESE GEWELD’

Klasse by die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein sal vandag voortgaan na sporadiese protes op die kampus gister. SUT-woordvoerder, Dan Maritz sê klasse het gister voortgegaan en...

View Article


LIGTE AARDSKUDDING TREF OUDTSHOORN

‘n Ligte aardskudding het vanoggend in die omgewing van Oudtshoorn voorgekom. Volgens geologiese opnames in Pretoria het dit 3,4 geregistreer. Die skudding is tot by George gevoel. Die hoof van...

View Article


KLASSE OPGESKORT BY UNIVERSITEIT VAN WES-KAAP

Klasse by die Universiteit van die Wes-Kaap sal tot verdere kennisgewing opgeskort bly. Woordvoerder Luthando Tyhalibongo sê toestande op die kampus is steeds nie bevorderlik vir onderrig nie. Gegewe...

View Article

DOKTER BEROOF VULSTASIE OP VOLKSRUST

‘n Dokter van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n vulstasie op Volksrust beroof het. Die polisie se brigadier Leonard Hlathi sê die 33-jarige Mmeli Khuzwato – wat onlangs as ‘n...

View Article

ZUMA WAS AL OP 22 REISE IN DIE BUITELAND VANJAAR

President Jacob Zuma was al tot dusver vanjaar 75 dae in die buiteland. Netwerk24 sê volgens verklarings deur die presidensie was Zuma vanjaar op 22 reise in die buiteland. Net drie van die besoeke was...

View Article


HOF SOEK DIE NAME VAN DIEGENE WAT SAUK-8 AFGEDANK HET

Die Arbeidshof in Johannesburg het die SAUK beveel om voor of op 25 Oktober ’n verklaring by die hof in te dien met die naam of name van diegene wat verantwoordelik was vir die besluit om agt...

View Article

2 WAGTE GEWOND IN TRANSITO-ROOFTOG

Twee veiligheidswagte is gewond tydens ‘n gewapende transito-rooftog gisteraand op die R71 by Letsitele buite Tzaneen in Limpopo. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe, het...

View Article

STUDENTE BETOGINGS WEER OP UKZN

Studente-onrus het weer vanoggend op die Westville-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal voorgekom. Betogende studente het onder meer petrolbomme en klippe na die polisie gegooi. En in Port...

View Article


3 WILDBEWAARDERS ERG AANGERAND

Drie Mosambiekse wildbewaarders is erg aangerand toe hulle probeer het om twee vermeende renosterstropers na ‘n polisiekantoor naby die Groter Lebombo-bewaringsgebied te neem. Die internasionale...

View Article


DEPARTEMENT WIL FONDS VIR DROOGTEHULP STIG

Kommersiële boere is hard geslaan deur die droogte en om dié rede wil die departement van landbou, bosbou en visserye ’n rampfonds vir droogtehulp stig. Die direkteur-generaal van landbou, Mike...

View Article

STUDENTE-AKTIVIS IN HOF VIR GEWELD

Die Pretoriase studente-aktivis, Rasithaba Mosibudi, het gister vlugtig in die Pretoriase landdroshof op aanklagte van openbare geweld en betreding verskyn. Mosibudi is die tweede studenteleier by die...

View Article

STRENGER WATERBEPERKINGS VIR KAAPSTAD

Strenger waterbeperkings word met ingang 1 November in Kaapstad ingestel en hoër watertariewe sal geld word om waterverbruik te beperk. Opslaan-swembaddens is verbode en mense mag slegs emmers gebruik...

View Article

GORDHAN GAAN NIE VOORLEGGINGS DOEN NIE

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan nie die nasionale direkteur van openbare vervolging se uitnodiging aanvaar om voorleggings oor die aanklagte teen hom te doen nie. Netwerk24 berig...

View Article


POLISIE, STUDENTE BOTS BY SUT

Die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein het opnuut sy akademiese bedrywighede opgeskort het toe die polisie en studente gister op verskeie kampusse gebots het. Voorvalle van...

View Article

STAATSKAPING: VRESE DAT NUWE OB SAL VERSLAG VERANDER

Die DA het Maandag amptelik toegetree tot die regsgeding waarin pres. Jacob Zuma en Des van Rooyen, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, interdikte wil bekom om te voorkom dat die...

View Article


IRAK: 1,5 MILJOEN INWONERS KRY GASMASKERS

Gasmaskers word gereed gekry vir die 1,5 miljoen inwoners van Mosoel in Irak wat gevaar loop om deur die terreurgroep Isis met chemiese wapens aangeval te word. Netwerk24 berig Irakse en Koerdiese...

View Article

BOER (62) OP SY PLAAS VERMOOR

’n Boer van Levubu buite Louis Trichardt in Limpopo is gisteraand op sy plaas vermoor. Netwerk24 berig dat die 62-jarige Hennie Bonnema se bebloede liggaam ongeveer ‘n honderd meter van die plaashuis...

View Article


8 VAN KITSBANK-BOMSINDIKAAT SKULDIG BEVIND

Agt lede van ’n kitsbank-bomsindikaat is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal skuldig bevind op aanklagte van moord, poging tot moord en die onwettige besit van plofstof en...

View Article

WOONBUURTES IN PTA GAAN VIR 2 WEKE SONDER WATER WEES

Verskeie woonbuurtes in die Pretoria-omgewing gaan vir sowat twee weke sonder water wees nadat die Temba watersuiweringsaanleg noodgedwonge gesluit moes word nadat kragkabels op die perseel gesteel is....

View Article

“VLAKKE VAN OPGAARDAMME IS STEEDS LAAG”

Umgeni Water sê die vlakke van opgaardamme is steeds laag op die meeste plekke in KwaZulu-Natal ondanks die afgelope ruk se goeie reëns. ‘n Woordvoerder sê die 15% waterbeperking sal in werking bly in...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live