WITS STUDENTELEIER BLY AGTER TRALIES
Die studenteleier en voormalige studenteraadvoorsitter van die Universiteit van die Witwatersrand, Mcebo Dlamini, gaan agter tralies bly tot volgende maand. Landdros Albertus Roux het vanoggend beslis...
View ArticleSAL: NUWE SAMSUNG SLIMFOON VERBIED
Passasiers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens mag van vandag af nie ‘n Samsung Galaxy Note 7 slimfoon saam met hulle aan boord neem nie. Die lugdiens het die slimfoon weens veiligheidsredes op sy vlugte...
View Article2 PARAMEDICI BEROOF BY HOWICK WATERVALLE
Die ER24 nooddiens het polisiebeamptes op Howick in KwaZulu-Natal geloof vir die blitsige arrestasie van ‘n verdagte wat glo betrokke was by gisteroggend se voorval toe twee paramedici beroof is. Die...
View ArticleKoop en Verkoop – 19 Okt 2016
POSTE EN BETREKKINGS Posisie by Jaco Henning Kaste beskikbaar: Jaco Henning Kaste is opsoek na ‘n volwasse ervare hardwerkende Kas-bouer (carpenter) met eie vervoer. Posisie is onmiddellik beskikbaar...
View ArticleVALKE ONDERSOEK 40 SAKE VAN KORRUPSIE BY PRASA
Die Valke ondersoek 40 strafregtelike sake wat spruit uit beweerde korrupsie wat by die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika of te wel Prasa onder die rampspoedige bestuur van Lucky Montana...
View ArticleGORDHAN GAAN NIE HOFAANSOEK TERUGTREK NIE
Die minister van finansies, Pravin Gordhan, gaan nie sy hofaansoek terugtrek en die koste betaal soos wat die Guptas se prokureurs Dinsdag in ’n prokureursbrief geëis het nie. Netwerk24 berig Gordhan...
View Article2 JONG MANS DEUR WEERLIG RAAKGESLAAN
Twee jong mans het die dood vrygespring en sit net met sagteweefsel-beserings nadat hulle gister in Bloemfontein deur weerlig raakgeslaan is toe hulle in die straat gestap het. Die twee mans is in...
View ArticleMEISIE (10) STERK AAN IN HOSPITAAL NA AANVAL DEUR 2 VEGHONDE
’n 10-jarige Meisie van Bethlehem sterk nog in die hospitaal aan nadat twee Amerikaanse veghonde haar wreed aangeval en verskeur het. Netwerk24 berig Mpho Mokoma, ’n gr. 4-leerling aan die Laerskool...
View ArticleROSESTAD AANBIEDER WEN GESOGDE TITEL
‘n Radio Rosestad aanbieder is gisteraand bekroon as die Beste Plaaslike Radio Persoonlikheid tydens die 2016 Courant Best of Bloemfontein Keusetoekennings. Jeannette Geldenhuys, wat weeksmiddae tussen...
View ArticleGROOT SKADE IN VS WEENS HAELBUI, DONDERSTORM
Inwoners van die sentrale en noordelike dele van die Vrystaat kan vandag nog donderstorms met hael en sterk wind te wagte wees. Netwerk24 berig volgens Tonie Rossouw van die Bloemfonteinse weerkantoor...
View Article“WATERVERBRUIK MOET DAAL IN METRO”
Die voorsitter van die raad van Bloemwater, Bernard Pitsane, het gewaarsku dat inwoners van die Mangaung-metro in Bloemfontein deur ’n groot ramp in die gesig gestaar word as die waterverbruik nie daal...
View Article“PRESIDENSIE HET NIE AANKLAGTE TEEN GORDHAN BESPREEK NIE”
Die minister in die presidensie, Jeff Radebe, sê die kabinet het nie die aanklagte teen die minister van Finansies, Pravin Gordhan, bespreek nie. Hy het op ’n nuuskonferensie ná Woensdag se...
View Article“POLISIE MOET NIE STUDENTE MET RUBBERKOEëLS SKIET NIE”– ANC
Die ANC sê die polisie moet ophou om studente met rubberkoeëls te skiet. Woordvoerder Zizi Kodwa sê die party veroordeel die gebruik van rubberkoeëls en doen ook ‘n beroep op die polisie om hul daarvan...
View ArticleNOG ‘N VROU BESKULDIG TRUMP VAN SEKSUELE TEISTERING
Nog ‘n vrou het die Amerikaanse presidentskandidaat, Donald Trump, van seksuele teistering beskuldig. Tydens ‘n perskonferensie in New York het Karena Virginia gesê Trump het haar in 1998 tydens ‘n...
View ArticleKABINET HET WETSONTWERP TEEN RASSISME GOEDGEKEUR
Die minister in die presidensie, Jeff Radebe, sê die kabinet het ’n wetsontwerp teen rassisme goedgekeur. Radebe het gister op ’n mediakonferensie ná die kabinetsvergadering Woensdag gesê die...
View Article“EK HET NIE DIE MAG OM ‘N RAMP TE VERKLAAR NIE”– MOKONYANE
Die minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, sê sy kan nie alleen die droogte waaronder agt provinsies gebuk gaan, tot ’n nasionale ramp verklaar nie. Sy het aan die parlement se...
View ArticleBOER AANGEKLA VIR MOORD OP PLAASWERKER: SAAK UITGESTEL
Die saak teen ’n boer van Lutzville in die Wes-Kaap, die 43-jarige Martin Visser, is in die plaaslike landdroshof tot 27 Oktober uitgestel vir ’n formele borgtogaansoek in die Vredendal-landdroshof. Hy...
View ArticleKoop en Verkoop – 21 Okt 2016
POSTE EN BETREKKING Oulike bediende soek voltydse werk, haar werkgewer trek na haar kinders toe vir versorging. Kontak vir Lucy 072 610 6046 Ons is deel van ‘n bekende nasionale “franschise” groep...
View ArticleNUWE OB GAAN NIE ZUMA SE AANSOEK TEENSTAAN NIE
Die nuwe Openbare Beskermer, advokaat Busisiwe Mkhwebane, gaan nie president Jacob Zuma se dringende aansoek om ‘n interdik teen die uitreiking van haar voorganger, Thuli Madonsela, se verslag oor...
View ArticleDWELMS IN JONG MAN SE KAR GEVIND BY GRENSPOS
‘n 21-Jarige man van Mpumalanga wat van Mosambiek na Suid-Afrika op pad was, is by die Lebombo-grenspos in hegtenis geneem nadat heroïen met ‘n straatwaarde van ongeveer R7 miljoen in sy besit gevind...
View Article