Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MEISIE (10) STERK AAN IN HOSPITAAL NA AANVAL DEUR 2 VEGHONDE

$
0
0

’n 10-jarige Meisie van Bethlehem sterk nog in die hospitaal aan nadat twee Amerikaanse veghonde haar wreed aangeval en verskeur het.

Netwerk24 berig Mpho Mokoma, ’n gr. 4-leerling aan die Laerskool Kgutliso, was alleen op pad skool toe toe die twee honde uit hul erf gehardloop en haar aangeval het.

Haar kop en bobene is deur die honde verskeur voordat omstanders haar te hulp gesnel het.

Sy is dadelik na die Dihlabeng-hospitaal in Bethlehem gehaas waar sy noodoperasies ondergaan het sodat die wonde skoongemaak en geheg kon word.

The post MEISIE (10) STERK AAN IN HOSPITAAL NA AANVAL DEUR 2 VEGHONDE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!